Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Ons bid Laslappies [Afrikaans] Book

ISBN: B08YHWZKBG

ISBN13: 9798719730004

Ons bid Laslappies [Afrikaans]

"Op 'n snikhete somersdag, as die middag traagoorgaan in die vroe? aand en daar sak 'nre?nbuitjie uit om mens, dier en grond te lawe, en ek voel die koel re?ndruppels op my vel, so is gebed vir my."'n Eenvoudige en gemaklike samestelling van diebelangrikste aspekte rakende gebed, op so 'n wyse dat dit toeganklik is vir enigepersoon van 10 tot 80 jaar oud.Eyjafjalla (spreek uit: Eijafijatla - Yslandiese vulkaan)woon vir nog 'n rukkie in Mpumalanga waar sy 'npraktyk het as geregistreerde berader en skoolhoof isby die beste klein, Engelse privaatskool in die land.Sy het drie kinders, een in Skotlanden twee op pad soontoe.Waar die pad haar gaan heen lei is nog duister, maar dit sal beslis WOW wees!

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$10.57
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured