Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Ongewone Liefde Book

ISBN: 1541044932

ISBN13: 9781541044937

Ongewone Liefde

Hierdie werk is 'n fiksie wat handel rondom 'n geharde vlie nier wat so in homself gewikkel was dat hy alle mense en diere as dinge gesien het, maar op 'n stadium in sy lewe deur die liefde van mense rondom hom tog tot die konklussie gekom het dat mense en diere nie dinge is nie. Hoe hy die ontdekking gemaak het moet u maar die boek bekom en die reis saam met hom ondervind en eksploreer. Dit is die jaar 1950; Plus minus vyf jaar na die tweede vryheidsoorlog en die geharde selfstandige, selfsugtige, hardkoppige egosentriese vlie nier; Hardus Vickers; een van die weiniges wat die oorlog in die lug oorleef het en eintlik sonder enige merk of wond aan sy liggaam anderkant uitgekom het, wel sou ek weer s , aan sy liggaam, maar wonde aan die siel sal ons liewer nie nou oor praat nie, alleenlik wanneer die tyd ryp is sal ons daaroor uitwei, en as dit nie is nie stel ons dit ter syde. Hardus het terug gekeer na die stadslewe waaraan hy opgegroei en gewoond was voordat hy vrywilliglik by die weermag aangesluit het waar hy opgelei as 'n vlie nier, een van die bestes wat die weermag nog gehad het alles asgevolg van sy selfstandigheid en deursettings vermoe , omdat hy reeds as 'n baie klein seuntjie die harde bene van die lewe moes deurbyt, eet en verteer. Wanneer ander tou opgegooi het, het Hardus se halstarrigheid en deursettingsvermoe hom aangevuur om deur te dring, maar tog agter al die hardheid skuil 'n baie klein en sagte hart wat maklik vertrap kan word wanneer hy nie die muur van yster om hom onderhou nie.

Recommended

Format: Paperback

Temporarily Unavailable

We receive fewer than 1 copy every 6 months.

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured