Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Onderweg na Damaskus: ʼn Omnibus van drie verhale [Afrikaans] Book

ISBN: 1095595741

ISBN13: 9781095595749

Onderweg na Damaskus: ʼn Omnibus van drie verhale [Afrikaans]

Onderweg na Damaskus is ʼn omnibus van drie gay verhale: Een Derde vir die Armes is ʼn sage van passie, verleiding en wraak wat in Yeoville, Johannesburg, in die laat jare tagtig afspeel. Soms moet ʼn mens baklei vir wat joune is, en as die armes daarby baat, soveel te beter. Die Snob en die Slet handel oor die Waterkloofrifse homoseksuele elite. ʼn Kykie in die wellus na welvaart, die erotiek van rykdom en die bloedbande van belegging. Maar bowenal is dit ʼn narratief van die liefde wat oor aardse dinge triomfeer. Die Damaskus-Ervaring neem jou op reis saam met twee behoudende gereformeerde gay ouens wat by ʼn bloedstollende insident in die VSA betrokke raak.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$8.36
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured