Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Nutria: Volume 2: Met 'n 7,62 [Afrikaans] Book

ISBN: B0C9SBTJN5

ISBN13: 9798851724947

Nutria: Volume 2: Met 'n 7,62 [Afrikaans]

Nutria: Volume 2: Met 'n 7,62 gaan voort met die storie van Fanie Meiring, wat in 1966 in Suid-Afrika afspeel. Fanie, 'n jong soldaat wat veg in die Vergete Bosoorlog, gedwing om af te wissel tussen die huislewe met sy jong gesin en sy milit re pligte. Net toe hy en sy vrou, Ing , dink hulle het hul lewe gevestig, word Fanie weer weggeroep om 'n oorlog te veg wat blykbaar nooit eindig nie. 'n Jong egpaar wat mekaar probeer glad skuur dat daar nie haakplekke in die huwelik is nie. Die oerou lewensverhaal word bemoeilik deur 'n voorhuwelikse geskiedenis (Volume 1) wat hulle vaarwater stormagtig maak en telkens word hulle pogings onderbreek deur oproepinstruksies. Dan trek Fanie Meiring nutria aan en verdwyn na bloedige boskasies wyl Ing alleen agterbly met kinders en 'n besigheid wat begin het as biltong smous aan medestudente en algaande uitbrei na 'n fynkosreus.

Die oorlog kry nie einde nie. Die jaarlikse metamorfose van eggenoot, vader, student en besigheidsman na moordende barbaar en weer terug, gaan sit nie maklik in 'n mens se klere nie. Om van versoekinge van die vlees nie te praat nie.

Met hul huwelik gespanne en 'n gevaarlike konflik wat voortduur, moet Fanie en Ing 'n manier vind om hul liefde lewendig te hou en die oorlog te oorleef.

Terwille van outentisiteit is die taal plek-plek kru en nie geskik vir minderjarige nog sensitiewe lesers nie.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$19.99
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured