Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Nôko Die Ridder: Om Kinders Te Bemagtig Om Hulle Emosies Effektief Te Hanteer [Afrikaans] Book

ISBN: 0996271937

ISBN13: 9780996271936

Nôko Die Ridder: Om Kinders Te Bemagtig Om Hulle Emosies Effektief Te Hanteer [Afrikaans]

Diep in die Mpumalanga bosveld, is 'n jong gekuifde ystervark besig om te worstel met die aankondiging van 'n nuwe toevoeging tot sy familie. Hartseer, en 'n bietjie jaloers op hierdie nuwe baba, dink N ko dat daar nou geen tyd meer gaan wees vir hom en sy ouers om saam te wees en die nodige oorlewings vaardighede aan te leer nie. 'n Genotvolle storie van vriendskap en kompassie, is N ko die Ridder die ideale manier om jong lesers te lei om sinvol uiting te gee aan hulle ontwikkelende emosies. In hierdie avontuurlike en prettige verhaal, kinders sal belangrike lesse oor die aanvaarding van verantwoordelikheid en die effektiewe hanteering van hul emosies leer. Hulle sal ook pret h terwyl hulle van Suid-Afrika en die unieke kultuur, wild, en habitat leer

Recommended

Format: Paperback

Temporarily Unavailable

We receive fewer than 1 copy every 6 months.

Save to List

Related Subjects

Children's Children's Books

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured