Toe die klok lui vir pouse, storm N?ko en sy vriende haastig uit die klaskamer by Nagskool van die Natuur, sodat hulle kan begin smul aan die heerlike kos wat hulle ouers vir hulle ingepak het. Nadat hulle hul kosblikkies oopgemaak het, het hulle verstom gekyk hoe Mmaboedoe se kos wriemel. Hierdie bosveld tjommies het besef dat hulle nie almal dieselfde soorte kos eet, of selfs dieselfde lyk nie, maar dat die verskillende vriende dinge baie verskillend doen. Hulle nuuskierigheid was omtrent geprikkel en dit het gelei na 'n ondersoek van N?ko om te sien wat elkeen van die verskillende vriende so uniek en spesiaal maak.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.