Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Niquito: Ver Weg van die Huis [Afrikaans] Book

ISBN: 883545185X

ISBN13: 9788835451853

Niquito: Ver Weg van die Huis [Afrikaans]

In hierdie nuwe avontuur gaan Niquito uit vir 'n wandeling en sal hy uitvind watse groot gevare daarbuite is. Ons klein vriendjie sal verdwaal en ervaar dat nie elke persoon goedhartig is nie en dat 'n mens uiters versigtig moet wees wanneer jy op straat leef. Niquito sal egter ook goeie vriende maak, soos Josh, 'n baie goedhartige hond wat verdwaalde hondjies help om weer hulle huise te vind. Behalwe hierdie nuwe vriend, ontmoet hy ook 'n gawe ou tannie wat kos gee aan verdwaalde honger diere op straat. 'n Engel wat hom oortuig dat daar baie goedhartige mense is wat regstaan om diere in gevaar te red.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$14.82
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Children's Children's Books

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured