Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Nikkie [Afrikaans] Book

ISBN: B0CKZM28SZ

ISBN13: 9798864253175

Nikkie

Nikkie Hoffman is 'n wilde warrelwind meisiekind wat Namakwaland vir Kaapstad verruil. Elke handeling van haar kant is op die basis van vertroue. Niemand kry dit reg om daardie gevoel aanhoudend by haar te laat tuisbly nie. Eens op 'n tyd was haar lewe hemel op aarde; maar daardie w reld het verbrokkel met die ontydige dood van haar moeder toe sy nog 'n kind was. Soos sy ouer word, het sy besef daar is 'n baie groot raaisel rondom haar moeder se dood.

Sy deel 'n huis met die gevaarlik aantreklike, skatryk en boonop sexy, Marc Ramsey. Enige normale warmbloedige vrou met o in haar kop weet watse vangs hy is.

Nikkie probeer skanse om haar bou, maar Marc is 'n man op 'n missie om agter haar maskers die ware persoon te vind. Hy besef gou alles omtrent haar handelinge gaan oor vertroue en hy is bereid om haar ruimte en tyd gee; maar 'n gevaarlike man wil haar maskers aftrek om haar bloot te l . Marc dring deur haar skerms en ontdek h r waarheid.

Nikkie Hoffman; as vrou baklei sy teen haar gevoelens, terwyl Marc Ramsey weet Nikkie is sy hart se ander helfte.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$11.33
50 Available
Ships within 2-3 days

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured