Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Net Een Leuen: (Afrikaans Edition) Sielkundige Riller [Afrikaans] Book

ISBN: B0FRN1TSQ8

ISBN13: 9798265577870

Net Een Leuen: (Afrikaans Edition) Sielkundige Riller [Afrikaans]

Om hom te verloor was erg. Om hom terug te kry is erger.


Behalwe vir haar kloustrofobie, is Emily van Lynden se lewe perfek. rens moes sy iets reg gedoen het om 'n man soos Zander te kry. 'n Man wat haar liefhet ten spyte van haar eienaardighede.
Nuus dat Zander vermoedelik in 'n motorbomontploffing oorlede is, verpletter Emily se perfekte lewe.
Wanneer Zander 'n paar dae later ongedeerd by die huis opdaag en daarop aandring om Alex genoem te word, voel dit vir Emily soos die begin van die einde.
Haar eens liefdevolle man, is nou afsydig, koud, intimiderend, en selfs by tye wreed.
Klein ruimtes is nie meer haar enigste vrees nie. Haar vrees het nou 'n stem en 'n gesig. Die gesig van die man wat sy liefhet.

Recommended

Format: Paperback

Temporarily Unavailable

We receive fewer than 1 copy every 6 months.

Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured