Hierdie is 'n boek vir jongmense wat worstelmet die aspekte en vraagstukke van die lewe.Dink maar aan dinge soos vrees, depressie enstres. Dit is ook 'n boek om ouers te help om hullekinders te leer hoe om kern waarhede van die lewe te verstaan. Onderwerpe wat hanteer word is hoe'n Christen behoort te lewe, hoe jy die Here kan dien en wat word met die uitverkiesing bedoel. Aktuele kwessies soos die vergifnis van groot sondes, die kragtige werking van die geloof en die eenvoud van die Evangelie word bespreek. Hierdie is 'n praktiese riglyn vir elkeen wat in Jesus glo en wil leef in die groot genade van God.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.