Die Namakwaland-streek, gele? in die westelike deel van die Noord-Kaap, is bekend vir sy asemrowende blomtonele en woestynlandskap. Die manier waarop die plaaslike mense Afrikaans praat is uniek aan hierdie gebied. Willem se anekdote van die mense beklemtoon die uniekheid van die mense en die gebied. Sy liefde vir di? deel van ons mooi land kan in elke storie gesien word. Die stories neem jou deur 'n reeks emosies, van lag tot amper huil, maar die lag oorheers.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.