Kids' Book Fair: Get books for as low
as $2.99 each. Get the Promo Code →
Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Naamloos: Die Lighuis Akademie [Afrikaans] Book

ISBN: B0BZF775YQ

ISBN13: 9798388054685

Naamloos: Die Lighuis Akademie [Afrikaans]

Die rooi-en-blou ligte van die nooddiens-voertuie gooi spookagtige skaduwees oor die gesigte van die groep tieners wat angstig staan en kyk. Die kaptein lig sy tweerigtingradio tot by sy lippe en antwoord: "Dit is Alpha. Delta, wat is jul status?"
Alpha, ons is bevrees dat Delta onsuksesvol was."
"Dankie, Delta, sien julle terug by die stasie."
Die radio kraak 'n laaste keer soos wat die kaptein die radio terughaak aan sy gordel en in die bakkie klim. Almal begin wegbeweeg van die oewer af. Almal, behalwe vier tieners. Hulle staan in 'n klein groepie en kyk vir mekaar.
"Niemand s? 'n woord nie."

* * *

Menieke se eerste dag by Die Lighuis Akademie, die mees gesogte privaatskool in die land, het nie uitgedraai soos wat sy verwag het nie. Eers is dit die geheimsinnige Derick met die tattoos, wat haar ongemaklik maak. Daarna die vurige rooikop, Bree, wat haar onmiddellik teiken. En toe is daar Albert. Albert wat dadelik tot haar redding kom.

Alles vererger toe hulle vier in dieselfde groep gedeel word vir die aand se skattejag en alles skeefloop. Hulle groepleier, 'n graad twaalf-prefek, is onder geheimsinnige omstandighede oor die rand van 'n brullende waterval en niemand weet wat gebeur het nie.

'n Dreigement van Naamloos, plaas hulle vier se lewens in gevaar en dwing hulle paaie om te kruis. Naamloos beweer dat hy weet wat daardie aand langs die rivier gebeur het, en indien hulle nie die waarheid vertel nie, gaan hulle betaal vir wat hulle gedoen het.

Saam, werk die vier van hulle om Naamloos vas te trek en hul eie lewens te red.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$12.39
50 Available
Ships within 2-3 days

Related Subjects

Children's Children's Books

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured