Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback 'n Rooikop vir Kwikkiesdrif [Afrikaans] Book

ISBN: 1991455828

ISBN13: 9781991455826

'n Rooikop vir Kwikkiesdrif [Afrikaans]

Bennet Malan se rustige bestaan op die plaas Kwikkiesdrif word ontwrig wanneer sy geliefde ouma, Belle, n 'n ernstige val 'n versorger benodig. Die oplossing kom onverwags in die vorm van Adri Langeveldt - 'n bekwame, selfstandige verpleegsuster met 'n vurige rooikoptemperament. Saam met haar lewenslustige sussie, Daleen, bring sy 'n vars dinamiek na die plaas.

Terwyl Adri en Bennet vir Ouma Bella se welsyn saamwerk, begin hulle 'n onmiskenbare aantrekkingskrag ontwikkel. Adri is egter versigtig - sy het nie tyd vir ingewikkelde verhoudings nie. Bennet, op sy beurt, is 'n geswore oujongk rel, maar sy hart begin sag word vir die rooihaar verpleegster wat sy plaas en sy lewe omkrap.

Met humor, romanse en 'n tikkie plattelandse intrige ontvou 'n storie van liefde, tweede kanse en die wonder van die natuur - met 'n donkie genaamd Fiona wat sorg vir 'n onverwagse kinkel

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.12
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured