"'n Kat se eerste sin" is 'n speelse leesboek vir beginners wat hul eerste sinne aanpak. Elke sin word ondersteun deur 'n gepaste illustrasie wat die betekenis vasvang en ekstra konteks gee. Met sy eenvoudige, prettige styl lees "'n Kat se eerste sin" s maklik, dat selfs 'n kat daarmee sou kon leer lees "'n Kat se eerste sin" is gepas vir 4-7 jariges en nuwe lesers van alle ouderdomme.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.