'n Droom vir Marilaine is die verhaal van 'n vrou in haar laat vyftiger jare. Haar lewe was nooit net maanskyn en rose nie. Sy moes van vroeg af leer hoe om op haar eie voete te staan. Marilaine word dan skielik afbetaal by haar werk. Sy is onseker oor wat die toekoms vir haar inhou. Hierdie skielike omwenteling laat haar twyfel in haarself. Gelukkig is dit van korte duur. Haar goeie vriendin kom met 'n voorstel wat haar hele lewe ten goede omverwerp. Sy leer van vooraf wat dit is om op die Here te vertrou. Sy pluk dan ook die vrugte van haar geloof. 'n Roman wat by die alledaagse vrou, aanklank sal vind.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.