Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Moord en Ander Inkopies [Afrikaans] Book

ISBN: 0620960736

ISBN13: 9780620960731

Moord en Ander Inkopies

Twee skynbaar onverwante moorde word gepleeg.

Die eerste, die aand wat Suzaan Louw by die supermark stop om 'n paar inkopies te doen. Die tweede, op die Zac Bosch wynlandgoed net buite Stellenbosch.

Wat het twee moorde, 'n jong weduwee en een van die land se vernaamste wynmakers met mekaar in gemeen? Die enigmatiese speurder Cronje word ingeroep om die ondersoek te lei. Die jong weduwee,

Suzaan Louw, probeer alles om haar onskuld self te bewys. En die skatryk Zach Bosch sit nie 'n voet verkeerd nie.

Volgens berig is die speurder uiters bekwaam. Maar dit blyk asof speurder Konstantyn Cronje di? keer op

'n dwaalspoor is.... Of dalk nie?



Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$16.37
50 Available
Ships within 2-3 days

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured