Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Moord en Ander Gaste [Afrikaans] Book

ISBN: 0620969784

ISBN13: 9780620969789

Moord en Ander Gaste [Afrikaans]

Speurder Cronje word versoek om die skynbare selfdood van 'n bekende sitrusboer te ondersoek.

Die oorledene se vrou is oortuig haar manis vermoor. Dit neem Cronje nie lank om haar vermoede te bevestig nie. Daar is heelwat verdagtes, en om die skuldige vas te trek, raak 'n groot uitdaging.


Die ondersoek sleur.


Die eienaars van die gastehuis, waar die moord gepleeg is, tree uiters vreemd op.

Selfs die weduwee het 'n twyfelagtige verlede.

Boonop sukkel Cronje om met die ywerige en onervare patoloog, Righard Roux oor die weg te kom.

In di? tweede boek beleef die enigmatiese Konstantyn Cronje vele frustrasies.


Hy, wat Cronje is, verkies om op sy eie te werk.


En s? raak hy byna self 'n slagoffer...

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$16.47
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured