![Monochroom Reënboog [Afrikaans] 1507659393 Book Cover](https://m.media-amazon.com/images/I/510knxcu1cL._SL500_.jpg)
"Wat is lewensgetrou?" mag baie mense wonder. Tereg ook. Met hierdie boek poog die skrywer om so "lewensgetrou moontlik" 'n prentjie te skets van 'n bepaalde omgewing tydens die 1960's en 1970's in Suid-Afrika - gesien uit die oogpunt van 'n Afrikaanse seun. Dit is belangrik...