Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Misterie van die Woud [Afrikaans] Book

ISBN: B0C2RPJ775

ISBN13: 9798392622894

Misterie van die Woud [Afrikaans]

Die drieling-susters Luna, Diana en Irene kan van kleins af dinge doen wat ander kinders nie kan nie. Een van die spesiale gawes is, dat hulle met enige seedier kan kommunikeer, en hulle is baie lief vir water. Daar word gedurig met hulle daaroor gespot, tot hulle ma besluit die drie is nou oud genoeg om by die ander van hulle soort aan te sluit. Hulle word na 'n pragtige sprokieskasteel aan die voet van die Meru-gebergte gestuur.

Luna, die oudste van die drieling, het 'n vurige humeur wat haar gereeld in die warmwater laat beland. Kort na hulle aankoms by die kasteel, spat die vonke tussen haar en die arrogante Seth Rowlands, een van die kasteelbewoners.

Hulle kom gou agter dat almal wat hier woon, net soos hulle, spesiale magte besit. Hulle vind ook tot hulle verbasing uit hulle pa nie oorlede is soos wat hulle nog al die jare geglo het nie, maar Poseidon, die seegod, is hulle pa.

'n Foto laat die susters lelik kopkrap en baie ander vrae duik die een na die ander op.
Gaan die susters antwoorde op hulle vrae kry, of gaan dit 'n misterie bly?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$10.57
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured