![Met Die Oog Op Sy Koms [Afrikaans] B0DP2917C7 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/918BDB4B360ADA9BF4B3887550F7CF8E1DABDEFF.jpeg)
Die sogenaamde "laaste dae" is 'n periode wat reeds in die Skrif aangekondig word en tog het daar intussen omtrent 2000 jaar verloop en nog steeds het die einde nie aangebreek nie. Volgens Hebre rs 1:1 het die laaste dae aangebreek met die koms van Y'shua na hierdie aarde. Handelinge...