Die sogenaamde "laaste dae" is 'n periode wat reeds in die Skrif aangekondig word en tog het daar intussen omtrent 2000 jaar verloop en nog steeds het die einde nie aangebreek nie. Volgens Hebre rs 1:1 het die laaste dae aangebreek met die koms van Y'shua na hierdie aarde. Handelinge 2:17 s dat Yahweh sy Gees in die laaste dae uitstort en sien die gebeure in Handelinge 2 minstens as 'n gedeeltelike vervulling van hierdie profesie wat oorspronklik in Jo l 2 opgeteken staan. Jo l 2, aan die ander kant, gebruik nie die begrip "laaste dae" nie, maar plaas die hele profesie in die konteks van "die dag van Yahweh" - daardie dag wanneer Yahweh enersyds sy toorn oor die sonde van die w reld gaan uitstort en andersyds die finale verlossing vir sy volk gaan bring. Dit wil dus voorkom of die Skrif met "laaste dae" verwys na die tydperk voor die finale koms van die Seun van die mens - 'n tydperk wat eintlik alreeds met die eerste koms van die Messias aangebreek het, maar waarvan die klimaks rens in die nabye toekoms l .
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.