Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Meesterlike Dubbelspel [Afrikaans] Book

ISBN: B09YQZ1SP4

ISBN13: 9798813560729

Meesterlike Dubbelspel [Afrikaans]

Die sewentienjarige Charlotte is baie ge?nteresseerd in medies, veral die anatomie van die mens. Sy het 'n passie om mense te genees, maar daar is soveel wat teen haar tel. Vir vroue in die laat 1800's is 'n beroep in die mansw?reld taboe, haar droom om medies te studeer sal altyd net 'n droom bly.
Na die afsterwe van haar pa neem hulle die trein na die onbekende Londen om by haar oom te gaan woon.

Oom Ben verstaan Charlotte se passie en hy het 'n plan. Sy word blootgestel aan 'n w?reld met moontlikhede, maar niks in die lewe kom sonder opofferings nie. Sy sal alles gee, selfs haar identiteit en liefde om dit te kry wat sy wil h?.
Daar is een man in Charlotte se lewe wat nooit sal opgee om te baklei vir haar liefde nie. Al beteken dit hy sal soms moet tweede kom.

Sy leer gou dat die w?reld 'n eensame en wrede plek kan wees, maar is sy sterk genoeg om haar droom uit te leef tot aan die einde?

In Charlotte se eie woorde: "'n Droom bly net 'n droom as jy niks daaraan doen nie. Maar 'n vrou met 'n droom maak 'n droom realiteit as sy ander vroue agter haar het met dieselfde droom."

"As jy regtig wil, sal jy! Al moet jy die broek van jou vyand aantrek en sy geur aan jou smeer. Jy moet soos hy word en sy agenda verander om vir jou te werk."

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.97
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured