Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Massamoord op KaapseHoop [Afrikaans] Book

ISBN: B0D4VW21FZ

ISBN13: 9798324189822

Massamoord op KaapseHoop [Afrikaans]

Na die publikasie van Bloedspoor, boek 1 in die reeks gebaseer om die gevaarlike speletjies van 'n reeksmoordenaar uit Irma Mulder se verlede het Massamoord op Kaapsehoop en die res van die reeks in my skryfgees gespring. Massamoord op Kaapsehoop speel af tydens 'n skryfkompetisie waaraan Irma Mulder deelneem. Alhoewel sy steeds sukkel om die verlede en bloed van Bloedspoor van haar siel af te was, besluit sy om tog hierdie stap te vat om haar lewensdroom na te streef. Hugo van Zyl, die speurder van Boek 1, ondersoek hierdie saak en vra Irma se hulp om vir hom inligting in te samel nie wetende dat hierdie enkele moord voorval in 'n massamoord gaan ontaart. Sodoende is nie net sy eie lewe in gevaar nie, maar ook die van ons hoofkarakter, Irma Mulder. Soos belowe is dit ook in boek twee waar die liefdes flinders begin vlieg, of doen hulle,
Watse skokkende gruwels wag vir ons in boek 3?
Wie gaan dit oorleef en wie raak verlief?
Kom stap saam met my op die vurige wandeling deur die lewe van Irma Mulder, skrywer, dromer en joernalis van harte.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$16.53
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured