'Manie Mol en Vriende' is wonderlike versameling kortverhale vir Afrikaanse kleuters wat gaan oor verrassende diere. Die welbekende Riette Hugo, werk nou al jare as n geliefkoosde onderwyser en weet presies hoe om n glimlag op n kind se gesig te sit. Die beste manier om Manie Mol en Vriende te beskryf is moderne, interessante sprokies vir moderne kinders.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.