![Madefu se Veldmanewales: Boek 4 [Afrikaans] B0BHN78NKY Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/F3DD456B4BC5D7766CC2E77C2C97D206084DCE6F.jpeg)
Sybie Kleynhans, geliefde skrywer van Potchefstroom se vierde boek in die reeks van Madefu gee soveel lewenswysheid wanneer jy dieper lees. Die liefde vir die veld en diere kom in sy hele reeks voor. Die boek bied groot leesvermaak aan die leser. ...Wat ek weet van liefde...