![Madefu se Dieregiere en Goggageite: Boek 1 [Afrikaans] B0BD3MLQTJ Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/A8A752EB2D1985ED472CFDBD1C3F8C7C5E0221B2.jpeg)
Sybie Kleynhans is gebore op die plaas Kleynhansrust en het later in sy lewe gaan boer en 'n deeltydse grootwildjagter geword. As gevolg van die droogte word hy genoodsaak om hom uit te leef as landboubeampte en natuurbewaarder. Hy kry die wonderlike geleentheid om sy seun Ryan...