Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Maar Net Mens: Staaltjies uit Menswees: Volume 1 [Afrikaans] Book

ISBN: B0B677K538

ISBN13: 9798840293485

Maar Net Mens: Staaltjies uit Menswees: Volume 1 [Afrikaans]

Ons almal is op die ou einde maar net gewone mense met ons eie staaltjies om te vertel.
Met hierdie gedagte is die eerste Maar net Mens Skryfkompetisie geloods en hierdie besonderse boek is die uiteinde daarvan met 'n samestelling van die beste staaltjies komende uit die inskrywings. Meeste van die staaltjies hierin vervat, is die pennevrug van gewone mense wat iets het om te deel, maar nooit die geleentheid gebied is om dit in 'n boek gepubliseer te kry nie. Die samesteller hiervan, stigter van Maar net Mens en skrywer van 'n paar boeke, Leon Cornelius, het ook 'n paar van sy eie gunsteling staaltjies vir hierdie boek beskikbaar gestel.

Kom reis deur die lewens van hierdie alledaagse mense met soms vreemde herinneringe in hierdie unieke boek. Dit handel immers oor gewone mense met gewone staaltjies. Hierdie boek sal die leser laat lag, huil en nadink oor die lewe met al sy dinge.

Besoek gerus die Maar net Mens Facebookblad by https: //www.facebook.com/Staaltjies vir verdere leesgenot.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$11.42
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured