Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Lodene: 'n Ware Verhaal [Afrikaans] Book

ISBN: 1928518761

ISBN13: 9781928518761

Lodene: 'n Ware Verhaal [Afrikaans]

Lonika, 'n jong vrou, het haar hart verloor op di? van 'n gesiene sakeman, Wilhelm. "Verlief en verlore," sou Stephan skouerophalend met 'n strak gesig s?, terwyl hy hulpeloos toesien hoedat sy broer, Wilhelm, oornag verander in 'n ongenaakbare, gevoellose, eggenoot wat die lewe van sy ongebore baba op agterbakse wyses probeer be?indig. Lonika se lewe word 'n marteling tussen leuens en hartelose brutaliteit. Weereens moes Lonika op die dorsvloer van naakbare onderhandelinge staan. "'n Lewe vir 'n lewe, Heer?" bedel sy, smeek sy totdat haar liggaam, opgekrul teen die koue vloer, snikkend boedel oorgee. 'n Lewe word geneem, 'n Lewe word gegee - maar teen 'n prys. Weereens moes Lonika op die dorsvloer van naakbare onderhandelinge staan. " 'n Lewe vir 'n lewe, Heer," bedel sy, smeek sy totdat haar liggaam, opgekrul teen die kouer vloer, snikkend boedel oorgee. "Lodene moet jy haar noem," hoor Lonika die verpleegster se sagte stem oor haar willose liggaam streel.


Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$16.67
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured