![Liefste Woestynwolf [Afrikaans] B09KNGF2FK Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/58B0ACA6B84BE6FA631854744EC4565A7860E7D3.jpeg)
Don Brink kyk die Oshkosh agterna, lig sy hand in ʼn groet as die toeter skal en Toerie de Klerk sy regterarm geesdriftig swaai voordat die voertuig links afdraai. Hy buk, tel die reuse rugsak op en kyk na die indrukwekkende naambord aan sy regterkant. SHANGRILA STUD FARM...