Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Liefde Seisoen - Malherbe Digters en Skrywers [Afrikaans] Book

ISBN: B08Y49HDZY

ISBN13: 9798716025387

Liefde Seisoen - Malherbe Digters en Skrywers [Afrikaans]

Met hierdie besonderse bundel, Liefde Seisoen, het die Malherbe digters en skrywers saamgespan om vir 'n prag-bundel met 33 gedigte en stories te sorg. Vir elke gedig is daar 'n storie wat die kern van die gedig pragtig uiteensit. Wat sou dan ook nou meer gepas wees om oor te skryf, dan die liefde? Die liefde het natuurlik vele fasette. Dit maak jou gelukkig, laat jou ongeoorloofde dinge doen, vergewe alles... of amper alles. Somtyds, draai die liefde sy rug op jou en vernietig alles in sy pad. Maar... Daar is 'n baie fyn draad tussen liefde en haat. 'n Goue draad, wat twee kwynende harte weer saamweef.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$15.67
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured