![Leo [Afrikaans] 079818437X Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/1255A40DA5BF9FE72A662ADC6975F7D5A4E67C63.jpeg)
'n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. 'n Oud-recce vermoor as 'n boodskap. 'n Korrupte politikus se lyk in die sandkuil van Arabella se sestiende putjie. 'n Mooi veldgids, gewerf as 'n heuningwip vir die grootste dollar-rooftog in die land se geskiedenis...