Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Leesgenot 1 [Afrikaans] Book

ISBN: B0C7JJ4J35

ISBN13: 9798397709453

Leesgenot 1 [Afrikaans]

3 Verhale in 1

Perfekte Trofee

Speursersant Wilburt Winterbach sit met 'n reeksmoordenaar ophande. Daar is reeds vier lyke, waarvan die borste en ooglede verwyder is. Die enigste leidrade sov r; is vier lipstiffiedoppies... en die notas wat die moordenaar elke keer stuur.

Die Perfekte trofee is vol spanning en angs ... 'n riller wat jou tweekeer na lipstiffie sal laat kyk.

Isekai

Michael Naude is die meester van manipulasie en wanneer hy nie sy dwalende oog kan beheer nie, is sy vrou Belinda, die skuldige en dit maak van hom 'n engel. Selfs 'n trouring mag hom nie daarvan weerhou om ander vrouens te laat goed voel nie.

Eers wanneer Michael na 'n gru-ongeluk moes veg om sy lewe, besef hy dat hy nie in beheer is van sy eie lewe nie.

Sondes van die Vaders

Klara loer vir oulaas in die spie l. Sy word vanaand aan die room van Frankryk voorgestel as die toekomstige bruid van die skatryk Victor Rodryk. Hierdie is 'n heel nuwe lewe wat op haar wag. Klara se verlede is begrawe in 'n land duisende kilometer van hier. Van nou af sal sy moet onthou, Clarissa neem finaal Klara se plek in haar lewe in.

Haar besluit om n die toer haar kleintyd-voetspore te gaan soek, lewer 'n paar onaangename verrassings op.

Die klein opgehewe geboortevlek in die vorm van 'n vlinder bepaal egter haar toekoms. Gaan sy met die skatryk Rodryk-erfgenaam kan trou, of het haar verlede haar ingehaal?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.97
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured