Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Leefmomente [Afrikaans] Book

ISBN: B08C8Z5XD7

ISBN13: 9798663065290

Leefmomente [Afrikaans]

Hierdie dertig sketse is die resultaat van belewenisse wat strek oor dertig jaar. Daar is lank getalm voordat die sielkundige hok oopgemaak kon word en die spreekwoordelike duiwe uitgelaat kon word om hul vryheid te geniet.

Hulle draaivlugte al om die hok totdat hulle koers kon kies, was ewe senutergend. Elkeen is lank agterna gestaar totdat almal as dowwe spikkels van die gesigseinder verdwyn het.

As eienaarskrywer van hierdie gedigduiwe hoop ek uit my hart dat elkeen van hulle iewers 'n rusplekkie langs die pad en in die hart van 'n leser sal vind en miskien sommer daar sal kan bly ook.

Die van hulle wat terugkom huistoe, sal ek met liefde verwelkom en versorg met skuiling, kossies en water....

Abram P Blaauw

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$11.42
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured