![Leef in Kontak Leiersgids [Afrikaans] 0620988630 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/280691B520D9A5C378673AA4F237F23B8F2F0C3B.jpeg)
Jesus het tyd gemaak om sy lewe in net twaalf dissipels te bele. Hierdie manne is op hul beurt opgelei om dissipels te maak totdat die evangelie van die koninkryk die eindes van die aarde bereik het deur middel van die vermenigvuldigingsproses. Wat sal gebeur...