Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Kortverhale van Stilfontein en ander stories [Afrikaans] Book

ISBN: 0620701501

ISBN13: 9780620701501

Kortverhale van Stilfontein en ander stories [Afrikaans]

"Kortverhale van Stilfontein en ander stories" handel oor die klein dorpie tussen Klerksdorp en Potchefstroom in die Noord-Wes provinsie, en sy mense. Die verhale is hoofsaaklik gebeurtenisse gesien uit die o van die skrywer, Adriaan van der Westhuizen, wat 23 jaar in en om Stilfontein gewoon het. Die name van die karakters is eg en die verhale speel af in 'n tydperk tussen 1970 en 1990. Diegene wat Springbok Radio, Ford Cortina's, Dans van die flaminke en Haas Das kan onthou sal die nostalgie en humor van hierdie boek geniet

Recommended

Format: Paperback

Temporarily Unavailable

We receive fewer than 1 copy every 6 months.

Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured