Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Kortverhaal Allegaartjie [Afrikaans] Book

ISBN: B08C9619H2

ISBN13: 9798663766234

Kortverhaal Allegaartjie [Afrikaans]

Dinge wat ek gehoor en gesien en belewe het op my swerftog deur die lewe.

Dit is 'n poging om die ruik, proe, voel en hoor van die lewe met andere te deel, die sintuiglike kringloop te voltooi en iewers vaslegging in 'n geheue te bewerkstellig.

Die Afrikaanse taal het groot trefkrag mits die woorde reg ingespan word deur die gebruiker daarvan - die ou re l van "skryf soos jy praat" word steeds aangehang en hopenlik sal hierdie Namibiese stories iets van die Afrikaanssprekende in hierdie deel van die w reld weergee.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$11.42
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured