Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Koopsom van die Liefde [Afrikaans] Book

ISBN: B09R3JZRYY

ISBN13: 9798407821762

Koopsom van die Liefde [Afrikaans]

Elandri Duvenhage ly aan geheueverlies na 'n ongeluk waarin haar pa dood is. Haar oom, wat ook haar voog is, wil haar sielkundig in 'n huwelik dwing met Conrad Maritz; Conrad met sy geskende gesig en arrogante houding wat haar met afsku vervul.

Die enigste plek waar Elandri vir hulp kan aanklop, is by Fiona, haar beste vriendin. Di? help haar om na haar oom se strandhuis te vlug. Daar ontmoet sy vir Janco Malherbe, en onder die indruk dat hy Fiona se oom is, verloor sy haar hart op die groot blonde man wat vir die polisie vlug.

Conrad spoor uiteindelik vir Elandri op. Hy is bereid om alles in die stryd te werp om Elandri te besit, en sy het nie 'n keuse as om in te stem om met hom te trou nie.

Sal Elandri die volle koopsom kan betaal vir die liefde wat sy by Janco gevind het?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$16.99
50 Available
Ships within 2-3 days

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured