Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Koekie en die Krismis Kermis [Afrikaans] Book

ISBN: B0G2KXPZW1

ISBN13: 9798274770408

Koekie en die Krismis Kermis [Afrikaans]

Koekie word tydens die jaarlikse Krismis Kermis verkoop om vir 'n baie spesiale dogtertjie genaamd Sarie gegee te word. Nou beleef Koekie al die oomblikke voor en tydens Kersfees wat 'n klein dogtertjie se hart kan bly maak.

Koekie en die Krismis Kermis word vertel uit Koekie, 'n sjokolade-skerf koekie, se oogpunt. Koekie word gekoop deur Sarie se ouers, wat opgewonde gereed maak vir Kersfees, wanneer Sarie huis toe kom uit die hospitaal. Hierdie verhaal leer vir kinders dat geskenke nie die belangrikste ding omtrent Kersfees is nie en gee vir jong kinders en ouers wat saam met hul lees die geleentheid om moeilike konsepte soos kinder-siekte te bespreek. Met kleurvolle prente om elke teksblad te illustreer. Die boek is geskik vir kinders tussen vyf en twaalf jaar.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$15.67
50 Available
Ships within 2-3 days

Related Subjects

Children's Children's Books

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured