Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Kleiduiwe kan vlieg (Afrikaans Edition) [Afrikaans] Book

ISBN: 1997483432

ISBN13: 9781997483434

Kleiduiwe kan vlieg (Afrikaans Edition) [Afrikaans]

Kleiduiwe k n vlieg - die titel is ontleen aan 'n tema vanuit die Nuwe Testamentiese apokriewe waar menslike mag deur 'n wonderwerk opgehef word - is 'n hibriede-roman wat bestaan uit 'n aantal novelles wat dikwels ook van die kortverhaalstruktuur gebruik maak. Onderskeie intriges word binne die novelles uitgebou, terwyl die hoofkarakter en ander karakters, die milieu, tyd en omstandighede tematies verbind word. Die tema van vernietiging deur menslike keuses word deurgaans gevolg, terwyl die woord en die verhaal in die skryfaksie ter wille van die skryfaksie self vir die skrywer en moontlik ook die leser 'n katarsis bring. Die romanverhaal - 'n voortsetting van die roman As Silo kom - onderskei temas met die trauma wat huweliksverbrokkeling, verbrokkeling deur idiologie , soos die Christelike, Joodse, demokratiese, apartheidsdenke en die mag van geld wat verskillende aspekte van verbrokkeling na vore bring. Hierdie traumas k n wel aangespreek word deur teenkeuses soos ook in die omslag deur die windpomp en die woestynplante vergestalt word.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$15.67
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured