Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback "Keuses" Bring dikwels Trane!: Hulp Handleiding vir Tieners [Afrikaans] Book

ISBN: 150767449X

ISBN13: 9781507674499

"Keuses" Bring dikwels Trane!: Hulp Handleiding vir Tieners [Afrikaans]

Die hele lewe bestaan uit keuses. As jy gebore word moet iemand vir jou 'n naam kies. As jy skool toe gaan moet die regte skool gekies word. Later moet jy vakke kies, en nog later moet jy 'n loopbaan kies. Jy moet kies watter klere jy na verskillende geleenthede gaan aantrek Jy moet kies van watter ou of meisie hou jy om mee uit te gaan. Jy moet kies om saam met die groepsdruk te gaan of om jou eie lewe te ly. Wat jy nooit mag vergeet nie is dat die keuses wat jy vandag maak, 'n invloed sal h vir die res van jou lewe.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$10.58
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Parenting & Relationships

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured