Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Katte met Kolle [Afrikaans] Book

ISBN: B09XZ34DDV

ISBN13: 9798802506127

Katte met Kolle [Afrikaans]

Die wit kat met swart kolle en haar huismaat, die swart kat met wit kolle, is in die bevoorregte posisie om in die Eerste Minister van Brittanje se huis te bly saam met sy vrou en twee kinders, Sindy en Chris. Sindy is lief vir hierdie twee katte, Tinki en Bella, en spandeer soveel as moontlik tyd saam met hulle. Chris, aan die anderkant, hou weer eerder daarvan om in sy vrye tyd te eksperimenteer met sy hamster.

N? 'n inbraak by die plaaslike katspeelgoedwinkel, sou Tinki en Bella nooit kon raai hoeveel naelbyt-avonture hul sou beleef saam met hul twee straatkat-vriende, JJ en Chiepi, nie. Bella wou dan s? graag haar spaargeldjies gaan uitgee het by die speelgoedwinkel, maar dit sou beteken dat die diewe eers vasgetrek moes word, want 'gewone' diewe was dit beslis nie!

Sou die vier doodgewone katte, na vele ontberings en noue ontkominge, die raaisel van die inbraak kon ontrafel en die diewe aan die kaak stel?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$24.99
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Children's Children's Books

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured