Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Kaskenades van Bejaardes (Afrikaans Edition) [Afrikaans] Book

ISBN: B0H27LN9ZJ

ISBN13: 9798235294707

Kaskenades van Bejaardes (Afrikaans Edition) [Afrikaans]

Ek het die boek begin skryf net nadat ek en my vriendin van 'n kort vakansie af teruggekom het. Ons het 'n paar lekker komiese voorvalle beleef-jy weet, soos die keer met die peddelboot toe dit omdraai en ons al twee soos nat hoenders uitgesak het Of die aand toe die valse tande by die tafel uitskiet en reg op iemand se bord land. Dit het my laat dink: die meeste ouer mense het ook so 'n storie of twee om te vertel. Ek is seker jy sal jouself in een van die stories herken, en dit sal 'n glimlag op jou gesig sit.

Ek hoop jy geniet die stories net so baie soos ek dit geniet het om te skryf. Tot die volgende keer-lekker lees

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$16.47
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured