Karoo, die digbundel is 'n nostalgiese woordreis met gedigte waar die leser die Karoo se stilte, natuurskoon en mense gaan beleef. Dit is 'n samevatting van Karoo gedigte, stories en foto's deur die jare met verskeie gedigte oor die Groot en Klein Karoo.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.