Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Jy is Vergewe: -An Afrikaans Love God Greatly Bible Study Book & Journal (Afrikaans Edition) [Afrikaans] Book

ISBN: 1537120808

ISBN13: 9781537120805

Jy is Vergewe: -An Afrikaans Love God Greatly Bible Study Book & Journal (Afrikaans Edition) [Afrikaans]

In hierdie gebroke w?reld word ons almal geraak deur skaamte, skuld en moeilike verhoudings. Maar God het 'n beter weg. Of jy vergifnis en 'n nuwe lewe benodig, wat Jesus aan elkeen van ons uitreik, of as jy smag na verhoudings wat vry is van blaam en onenigheid, dan is hierdie boek vir jou. Deur die lens van God se Woord, plus ware verhale, herinner Jy Is Vergewe lesers op 'n aangrypende wyse dat wat Jesus aan die kruis gedoen het, die enigste ding is wat ons bevry van die tronk van onvergewensgesindheid...Aan die kruis het Jesus genoegdoening verkry vir God se toorn. Aan die kruis het Jesus ons boete betaal. Aan die kruis is Jesus gestraf vir ons sondes. Aan die kruis het Jesus die krag van sonde en die vervloeking van die dood vernietig.En aan die kruis het Jesus vergifnis verseker vir di? wat in Hom glo.In hierdie 8-weke Lief God Grootliks Bybelstudie, sal jy leer hoe Jesus die vergifnis van sondes vir ons verkry het, en wat dit beteken in ons daaglikse lewens. Ons sal baie van die verskillende fasette van vergifnis ondersoek, insluitend: Hoekom het ons dit nodig? Hoe ontvang ons dit? Wat is die omvang van ons vergifnis, en hoe moet dit ons verander? Gebruik jou Joernaal soos ons saam in die Skrif delf...lees en skryf wat God in ons harte spreek. Vir meer aanmoediging, sluit by ons aan by LoveGodGreatly.com en LiefGodGrootliks.wordpress.com, vir verdere insigte, gemeenskap en inhoud om jou tyd in God se Woord aan te vul!

Recommended

Format: Paperback

Temporarily Unavailable

We receive fewer than 1 copy every 6 months.

Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured