Jessie word een en moet 'n groot besluit maak. Sal hy kies om die werk te doen wat sy ouers doen - of sal hy besluit om sy eie keuses te maak? Met die ondersteuning van die ander diere en 'n paar snaakse ondervindinge, volg hy sy droom om die perfekte werk vir homself te vind.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.