Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Jannie het 'n aap gesteel: 'n Rymboek vir jong lesers [Afrikaans] Book

ISBN: B0DTTL7N8K

ISBN13: 9798307718735

Jannie het 'n aap gesteel: 'n Rymboek vir jong lesers [Afrikaans]

Jannie het 'n aap gesteel
want hy wou baie graag net speel
hy wou nie werk of vroeg opstaan
hy wou nie leer of skool toe gaan
maar voor slim Jannie hom kon kry
was sy aap nog slimmer selfs as hy

Jannie het 'n aap gesteel is 'n lekkerlees rymboek vir jong lesers in die grondslagfase. Die boek het groot letters en eenvoudige rym wat maklik is om te verstaan en onthou. Met mooi volkleur prente wat die visuele brein aanmoedig op elke bladsy. Die boek is geskik vir luisteraars vanaf drie jaar en lesers vanaf sewe jaar en ouer.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$14.82
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Children's Children's Books

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured