![Is Daar 'n Môre [Afrikaans] B09KN9YZBT Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/3D043A57B041FAB028F391A50D17AB8437C6D348.jpeg)
Tien jaar van sy lewe is gesteel. Tien lange jare waarin hy sy haat en verbittering kon voed. Nou is hy vry... Jim Carlin word vrygelaat nadat hy onskuldig tronk toe is vir 'n moord wat hy nie gepleeg het nie. Wanneer hy op Panorama - die plaas wat eens syne was, aankom,...