![Indrukke: Die Ondersoeker [Afrikaans] B0BZF75Q3Z Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/9A5AF59CD4E6ED1E9E1E354A2F33A3448B6E30AD.jpeg)
Terwyl die Astra verder deur die re?n en donkerte kleef, kon LenD nie verhelp om met weemoed aan sy kinderdae te dink nie. Hy dink aan die gere?lde staptogte vanaf Mooidraai na die bewaarskool met sy moeder en terug huis toe. Hy dink ook aan die staptogte na die skool en terug,...