Dinge gaan moeilik met Dawie Malan, hy soek werk en as sy vriend Kaptein Mpiwe vir hom die telefoon nommer van Tommy Oosthuizen gee, raak Dawie opgewonde want hierdie man kan vir hom werk aanbied oorsee. Maar dinge is nooit so maklik nie...
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.