Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback In Christus: Van toeskouer tot spoortrapper [Afrikaans] Book

ISBN: 1928248101

ISBN13: 9781928248101

In Christus: Van toeskouer tot spoortrapper [Afrikaans]

"God is nie een of ander control freak nie ... Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem."

Wat beteken dit om vandag 'n Christen to wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag n Sondag die erediens by te woon nie, s die geestelike leier and oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur 'n lewe in Christus da tons werklik God se krag in ons kan beleef.

Volgens Callie beleef die kerk vandag 'n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogma en 'n behoefte aan beheer. Christene moet onstnap uit die geestelike tronk wat hulle inperk en hul bestaande begripsraamwerk bevraagteken.

'n Lewe in Christus behels dat jy uitgaan in die w reld en daadwerklik 'n verskil maak. Wanneer gewone Christen-mense Christus word vir ander, kan hierdie nuwe manier van glo 'n massabeweging word wat die ganse mensdom ten diepste sal aangryp.

In Christus beloof om te inspireer en gelowiges nuut oor hul Christenskap te laat dink.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$16.50
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured